Pubblicata il 23 ott 2026 · Abbiamo verificato il 16 nov 2026 che è ancora attiva
Questa azienda è tua?Rekenmeester - Posbeskrywing - Wellington Ons kliënt, 'n gevestigde rekenmeestersfirma in Wellington, soek tans 'n toegewyde en professionele Rekenmeester om by hul span aan te sluit. Hierdie geleentheid is geskik vir 'n nuut gekwalifiseerde kandidaat sowel as iemand met reeds bestaande ervaring in die bedryf. Oor die Rol As Rekenmeester sal jy verantwoordelik wees vir die volle spektrum van rekeningkundige dienste aan 'n diverse kliëntebasis. Jy sal direk met kliënte skakel, hulle finansiële b…
Crea un account gratuito per vedere l'offerta completa e candidarti.